Ons beloof om alle persoonlike inligting wat ons ontvang deur middel van die Seil-Safari webtuiste as vertroulik te beskou. Persoonlike inligting is alle inligting wat persoonlik is vir u en wat u vir ons aanstuur deur middel van dié webtuiste.

• Dit beteken dat enige inligting wat u vir ons gee deur middel van ons webtuiste, slegs deur Seil-Safari gebruik sal word en nie vir enige derdepartye aangestuur sal word nie, tensy die gereg dit toelaat en/of versoek, of mits u ons toestemming gee.

• Die inligting wat u op die webtuiste indien, is slegs veilig mits u ʼn veilige internet konneksie gebruik.

• As gevolg van die aard van die internet is dit nie moontlik om te waarborg dat u inligting veilig is nie. Seil-Safari neem alle redelike stappe om u persoonlike inligting teen verlies, misbruik of ongemagtigde veranderinge te beskerm.

• Seil-Safari wil u graag gerus stel dat ons daarna streef om vir u ʼn genotvolle en veilige ondervinding te gee en u so min as moontlik wil blootstel aan enige risiko’s.

• Die Termes en Voorwaardes op hierdie webwerf is slegs vir inligtingsdoeleindes en mag van tyd tot tyd verander, waarvan ons u wel sal in kennis stel.

• Die inligting wat u aan ons voorsien ten opsigte van die betalingsmetode word slegs gebruik om u betaling te verwerk. Alle aanlyn krediet transaksies wat uitgevoer word op ons webwerf met behulp van die “PayFast” betalingsmetode word gereguleer deur streng sekuriteitsmetodes en is ten volle geoutomatiseerd. “PayFast” is ‘n gemagtigde derde party verwerker vir al die groot Suid-Afrikaanse banke.

• U kan ook u betaling maak deur Elektroniese Fonds Oorplasings deur die internet (EFT).

• U het die reg om ons te versoek om u persoonlike inligting te verander deur ons te kontak by bespreek@seilsafari.co.za

• Die Bepalings en Voorwaardes op hierdie webwerf is slegs vir inligtingsdoeleindes en mag van tyd tot tyd verander, waarvan ons u wel sal in kennis stel.

Kansellasiefooie

Die volgende kansellasiefooie is van toepassing met die besprekings:

  • Meer as 90 dae voor 1 April: Slegs diensfooi van R500
  • 89 – 40 dae voor 1 April: 50% van die reiskoste
  • 0 – 39 dae voor 1 April: 100% van die reiskoste

Terms and Conditions

The Seil-Safari, brand and all other distinguishing symbols of Seil-Safari are registered and therefore the exclusive property of Seil-Safari a project of Laeveld Agrochem (Pty) Ltd. Any non-authorised use is not permitted. The entire contents of this site, including the programmes, the binary codes, the layout, text, documentation, images and photographic reproductions are the property of Seil-Safari and therefore protected by international copyright laws.

The user undertakes to exempt Seil-Safari, Laeveld Agrochem and its agents, and employees from any responsibility or damage to third parties as the result of the improper use of this site.

The use of this site, which is free, is solely for informative/commercial purposes. 

Seil-Safari cannot be held responsible for any problems and/or malfunctions arising from the computer, online system, server or the Internet Access Provider.

Seil-Safari reserves the right, at its own discretion and without any right of obligation to provide advance notification or any liability on its part, to either modify, disable access, or either temporarily or definitively suspend the visualisation of the site, part of the same or of any information contained in the same.

The user has read and accepts the terms contained in our Privacy statement as indicated on the website.

The user acknowledges that the use of the site will be undertaken in accordance with existing rules and regulations. In particular, it agrees not to send, attach or transmit in any other form to this site, any material that may be:

i. legitimate, abusive, threatening, obscene, offensive or slanderous;

ii. detrimental to intellectual property rights, privacy or any other right of third parties;

iii. relative to any viruses Trojan, etc.;

The user undertakes not to sell the access and/or the right to use the present site, including any material contained in the same

The user undertakes to exempt Seil-Safari and its agents, and employees from any responsibility or damage to third parties as the result of the improper use of this site.

In the event of any problems or for further information on our web site and the current terms of use, please kindly contact:

Email: bespreek@seilsafari.co.za