Donderdag is ons spesiale dag vir die konferensie en uitstallers.
Belangstellendes om uit te stal kan ʼn e-pos stuur aan karen@laeveld.co.za vir meer inligting, kostes en aansoekvorm om uitstaller te wees op die Seil-Safari 2019.